Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Tegnologie speel 'n belangrike rol om ons almal veilig te hou, of dit nou deur 'n alarmstelsels is, of net deur die veiligheidsaspekte van 'n motor. Martin Headger loer in by die WNNR en gesels met Elizna Miles en Chris Burger oor die impak wat tegnologie op passasiersvliegtuie se veiligheid het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG