Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Die lewe is kort, so glimlag terwyl jy nog tande het. En as jy nie meer tande het nie, moenie bekommerd wees nie, ons ken mense wat vir jou tande kan ontwerp. Bobby en Hanelize Boshoff is medestigters van OUTCAD Dental, 'n digitale tandheelkundige-ontwerpsentrum. Christelle van Tonder het by hulle gaan kers opsteek om meer uit te vind oor wat presies hulle doen, en hoe tegnologie hulle bedryf verander het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG