Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Meeste mense is vetroud met animasiekuns soos byvoorbeeld Mickey Muis. Maar die dae van eenvoudige swart- en wit prente is lankal verby en deesdae is animasie meer ingewikkeld. Martin Headger het by die animeerders, Jotam Schoeman en Michael Stopforth, meer gaan uitvind oor wat presies animasie is en hoe die proses werk om 'n animasieprent te vervaardig.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG