Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Animasiekuns ken ons baie goed, reeds van die dae af van Micky Muis in swart en wit, maar deesdae is animasie meer ingewikkeld. Martin Headger het by die Animeerders, Jotam Schoeman en Michael Stopforth, gaan uitvind wat presies animasie is en wat die proses is om 'n animasie te vervaardig.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG