Daar is die afgelope tyd omstredenheid oor die veiligheid van e-sigarette. Wie sou nou ooit kon dink dat jy 'n sigaret in jou hand sal hou wat nooit kan uitbrand nie? Sue Pyler kyk na e-sigarette en gesels met Eben Van der Merwe wat dít al vir 'n jaar en 'n half gebruik.