Lugskoue sorg gewoonlik vir groot opwinding met al die skouspelagtige toertjies wat die vlieëniers uitvoer. Martin Headger praat met Chris Briers, die Air Boss by die Wonderboomlughawe in Pretoria, oor hierdie naweek se Adrenalienlugskou.