Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Die konstruksie van die wêrelderfenisgebied, die Taj Mahal, het in 1632 begin. Díe gebou wat een van die sewe wonders van die wêreld is, is sonder enige rekenaars óf modernetegnologie ontwerp en gebou. Deesdae is ons bederf met tegnologie wat alles baie vinniger en makliker laat gebeur, selfs met die ontwerp van huise en geboue. Christelle van Tonder het by 'n jong argitek, Jalunka Steyn, van Daffonchio & Associates Architects gaan kers opsteek om te hoor watter tegnologie vandag gebruik word om projekte makliker te maak.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG