Die toekoms is hier! 3D-drukkers is die jongste gier en enige iets van koppies tót grassnyers kan hiermee gedruk word. Hans Fouche van Kempton Park, Johannesburg, het begin om dit as 'n stokperdjie te beoefen. Sue Pyler vind meer hieroor uit.