Tegnologie in uitsaai en kommunikasie het sedert die 1920's drasties verbeter. Die gebruik van draagbare luistertoestelle is ook aan die toeneem wêreldwyd. Ettienne Ludick kyk hoe uitsaaitegnologie gevorder het.