E-leer is nie 'n nuwe konsep in skole nie. Kinders word basies opgevoed met behulp van elektroniese bystand. Dit help veral leerders met ADHD. Sue Pyler gesels met Mariete Foster, 'n onderwyseres by die Touwsranten VGK Primêre Skool in Hoekwil, Wilderness, oor die voordele van e-leer.