Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Skynwerklikheid is die nuwe tegnologie-gonswoord. Jy kan daarmee op enige plek in die wêreld wees, sonder om jou stoel te verlaat. Sit die kopstuk op en stap deur 'n gebou, sit by die vergarderingstafel, of lê op die strand. Martin Headger praat met Gareth Steele van AltReality in Johannesburg om meer oor skynwerklikheid uit te vind.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG