“Wie nie waag nie, wen nie…” Net so het aktrise Nina Marais en haar vennoot Stacia van Tonder gewaag, deur The Finary Fair-kunstefees, binne twee maande te reël, en dit sonder enige ervaring in die veld. Nina vertel vir Christelle van Tonder hoe mense so 'n groot geleentheid 'n werklikheid maak.