Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Tweede Nuwejaar word elke jaar op 2 Januarie in die Kaap gevier. Dis 'n fees van kleure en klanke met die Kaapse Klopse wat Kaapstad se strate invaar. Ettienne Ludick is by Kaap Agulhas waar twee oseane mekaar ontmoet, en gee meer besonderhede oor die vierings op Tweede Nuwejaar. Hy gesels met Faghri Abrahams van Odd Ball Concepts wat deel van die viering sal wees.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG