In 2000 het dit sowat R4 per liter gekos. Deesdae is dit meer as R14! Die petrolprys bly een van die onderwerpe wat altyd onder bespreking sal wees. Maar hoe word die prys bepaal? En wat beïnvloed die prys? Ettienne Ludick het by Ryk van Niekerk van Moneyweb gaan hoor hoe die prys van hierdie vloeibare goud vasgestel word.