Daar is altyd daai een vriend met 'n gekraakte selfoonskerm, wat nooit reggemaak word nie. Of is jý dalk daardie vriend? Sue Pyler gesels met Jerome Sauls, 'n tegnikus by Wefix op Stellenbosch, oor die proses wat gevolg word om daardie stukkende skerm te vervang.