Is daar 'n korrekte manier om jou ore skoon te maak? Watter tegnologie word ingespan om oortollige oorwaks te verwyder. Sue Pyler vra dit aan die oor, neus en keelspesialis, dr. Stefaan Bouwer.