Antoniem wonder hoekom sommige mense 'n hele konsep verwerp as hulle die Engelse term daarvoor hoor, maar dan doen hulle presies dieselfde in Afrikaans. Aan die ander kant kla byna niemand oor sekere Engelse vloekwoorde nie, maar vertaal dit nou in Afrikaans! Is dit nie maar 'n vorm van dubbele standaarde nie?