Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Daar is sprake van LTE-tegnologie wat op die maan gebruik gaan word. Dit beteken dat daar 'n internetverbinding daar sal wees, maar hoe werk dit? Martin Headger het by MyBroadband se tegnologieredakteur, Jan Vermeulen, gaan hoor wat LTE-tegnologie is, en wat dit vir ons sal beteken as daar internettoegang op die maan is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG