Almal eis dat koppe rol in Springbokrugby, maar Antoniem wonder of jy by die werk die beste speler in jou posisie is. Is jou baas dalk onder druk om iemand anders in jou plek te kies?