Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Voor die dae van sosialemedia, was dit die gewoonte om inskrywings in 'n dagboek te maak indien jy jou gedagtes wou neerpen. Dit was gesien as 'n skending van 'n persoon se privaatheid indien iemand die dagboek sou lees. Deesdae skryf mense hulle gedagtes op sosialemediaplatvorms vir almal om te sien… Maar hoe gaan jy te werk indien jy iets geskryf het wat eerder kon gebly het? Hoe wis mens dit uit? Christelle van Tonder gesels met Keo van Niekerk van Website Design SA oor die bodemlose internetput, soos Keo dit noem.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG