Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Rotsklim is 'n baie gewilde sport, omdat jy nie superfiks hoef te wees om dit te beofen nie, maar jy word wel aangeraai om by 'n rotsklimgimnasium uit te kom omdat tegniek baie belangrik is. Martin Headger het by Ruald Paul by RockCity in Johannesburg gaan hoor wat alles by 'n rotklimgimnasium gebeur.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG