Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Marthinus Mienie is 'n Suid-Afrikaanse jokkie wat op die ouderdom van 16 na die perdryakademie in Durban toe is om 'n loopbaan in die sport te begin. Hy is 'n skraal, kort man, maar volgens hom is hy eintlik glad nie klein nie. Christelle van Tonder het by Marthinus gaan kuier by die Turfontein-renbaan in Johannesburg.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG