Nasionale Kinderdag word tradisioneel op die eerste Saterdag van November in Suid-Afrika gevier, en met 10% van die bevolking onder 6 jaar, is dit nodig om die harde feite en statistiek te konfronteer. Ons hoor ook by Chilli and Ice Consulting wat ouers kan doen om te help met kinderontwikkeling.