Die meeste boeke en flieks gaan oor een of ander vorm van stryd waarin goed uiteindelik oor kwaad seëvier. Hoekom gebeur dit dan nooit in die verkeer waar die bose 'n skrikbewind voer nie?