Die woord zorb is 'n term wat gebruik word om groot opgeblaasde balle te beskryf. Mense het al hierdie zorb-balle in sokker en sumostoei gebruik. Martin Headger het met Kathy Senekal van Bumper Balls SA in Johannesburg gesels oor haar belangstelling, en die gebruik van die zorb-balle.