Soos ons kommunikasiemetodes verbeter, word kommunikasie tussen mense ook meer persoonlik. Die dae van slegs klank en beeld oor 'n selfoon is amper verby. Jy binnekort ook oor 'n afstand aan iemand kan raak! Martin Headger het by Rick Treweek, die stigter van African Robot, gaan uitvind wat hierdie nuwe tegnologie behels.