Die eerste hartoorplanting het die wêreld vir altyd verander... Die man agter die lem, dr. Chris Barnard, sou vandag sy 94ste verjaardag gevier het. Hoewel hy nie meer met ons is nie, is sy nalatenskap iets wat altyd met ons sal wees.