Om 'n goeie koppie koffie te maak is nie so eenvoudig as wat jy dink nie. Om die perfekte koppie koffie te maak is 'n kuns. Martin Headger hoor by Nadia Barnard, 'n barista van Johannesburg, wat die geheim van koffiemaak is.