Kleur lyk nie vir almal dieselfde nie, en nie alle mense kan kleur sien of tussen kleure onderskei nie. Wat kan gedoen word indien jy kleurblind is? Sue Pyler het met dr. Neels Hattingh, oogkundige van Malmesbury, gesels oor oplossings vir kleurblindheid.