Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Die BotCon-konvensie gaan nie oor robotte nie, maar die fokus op die sagteware wat in robottegnologie gebruik word. Martin Headger het met Gustav Praekelt, bestuurshoof van Praekelt.com gesels om meer oor BotCon 2016 uit te vind.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG