"Rather an old man's darling, than a young man's slave." Antoniem wonder waar die uitdrukking vandaan kom. Dis juis knorrige ou mans wie se vrouens moet bontstaan as pappie ronde handjies ontwikkel. Hulle het mos grootgeword in 'n era toe 'n vrou "haar plek moes ken."