Daar is baie feeste en konserte wat jy deur die loop van die jaar kan bywoon. Almal weet hoe woes dit kan raak, veral buitelugfeeste. So hoe gemaak om die ervaring te vergemaklik? Ettienne Ludick het wenke oor hoe om 'n fees of konsert te oorleef…