Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Dit is somer, en baie mense gaan meer tyd in die buitelug deurbring. Dit beteken meer tyd in die son wat groot skade aan jou vel kan veroorsaak. Sonskerm is die antwoord, maar het jy geweet dat wanneer jy dit aanwend, dit tot 30 minute neem voor dit aktiveer en jou vel beskerm? Christelle van Tonder gesels met velterapeut Elfriede Stocken hoe om sonskerm reg te gebruik.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG