Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Fisioterapie is die behandeling van 'n siekte, besering of gebrek deur middel van fisiese metodes soos massering, hittebehandeling en oefeninge, eerder as om medikasie te gebruik of om onder die mes te gaan. Maar hoe pas tegnologie in die betekenis in? Watter masjiene en metodes word gebruik? Christelle van Tonder het by fisioterapeut Chantelle van den Berg gaan kuier om te hoor watter tegnologie in die praktyk gebruik word om beserings te behandel.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG