Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Dit praat met jou siel. Dit is argitektuur van die lyf. Dit is netjies. Dit is presies. Dit is iets besonders. Dit is wat mimiekkuns is volgens mimiekmeester John Jacobs, anders as mimiekkunstenaars wat stereotipies geassosieer word met witgeverfde gesigte wat uit 'n denkbeeldige boks probeer klim. Sue het met John gesels om uit te vind wat die verskil is tussen die verskeie vorme van mimiek, en hoe hy sy lyf gebruik as kommunikasiemiddel sonder om 'n enkele woord te uiter.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG