Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Magda Niewoudt is Suid-Afrika se nommer een halwe-ystermanatleet, en tel onder die topvyf in die wêreld! Die halwe-ysterman-driekampatlete swem 1,9 km, ry 90 km fiets en hardloop vir 21 km tot by die eindstreep. Christelle van Tonder het 'n draai by Magda gaan maak by die Sport Science Lab by Loftus Versfeld.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG