Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Prentjiemooi en byna perfek... Dit is hoe modelle en voorbladgesigte in glanstydskrifte amper altyd lyk, maar ons het al gehoor dat hierdie foto's gedokter word. Hoe word dit gedoen? Deon Coetzee is 'n fotograaf wat bekend is vir sy vermoë om 'n foto te manipuleer of te redigeer. Sue Pyler het 'n draai gaan maak by sy ateljee in Alberton waar hy aan haar verduidelik het dat goeie redigering slegs gedoen kan word indien die foto van 'n hoë standaard is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG