As jy 'n bok vir sports is, is verfbal waarskynlik 'n sport waaruit jy genot sal put. Christelle van Tonder het by Battlezone in Bryanston, Johannesburg, gaan kuier waar JJ de Klerk haar meer vertel het van die sport, en wie eerste besluit het dit is pret om mekaar met verfballe te skiet.