Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Kunsgebitte, ook bekend as valstande, raak al skaarser namate die mens se tandhigiëne verbeter, maar daar is nog duisende Suid-Afrikaners wat met 'n mond vol tande sit wat nie uit hulle kakebene kom nie… Dr. Konrad le Roux verduidelik aan Sue Pyler hoe om vir jou kunsgebit te sorg.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG