Tradisie bly tradisie, maar volg jy nog al die jare dieselfde roetine? Hoe klink vernuwing vir jou? Sue Pyler help jou om die Kersnaweek op te kikker met nuwe idees. Wat van 'n houtkersboom of nuwe speletjies vir die kinders? En kook soos 'n sjef met nuwe disse wat die Kersgevoel na vore bring.