Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Wanneer laas het jy film ontwikkel, die foto's in 'n fotoalbum gesit of laat raam, of 'n datum op 'n koevert geskryf en dit in 'n laai gebêre? In die 21ste eeu neem jy 'n foto, redigeer hom dat alles perfek en amper onherkenbaar is, en dan plaas jy dit op sosiale media waar al jou vriende en familie dit kan sien. Tog is daar weer 'n oplewing in foto's op film – foto's wat jy neem, wat net daar en dan gedruk word sonder die opsie om dit te redigeer. Christelle van Tonder het met Susan van der Westhuizen gesels by die Foto en Film ekspo oor Instax en hoekom dit so gewild is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG