C. Louis Leipoldt is aan baie Suid-Afrikaners bekend as digter. Tog steek daar baie meer agter hierdie naam. Sue Pyler delf dieper in die lewe van hierdie man.