“As dit kan dryf, sal dit dryf,” sê onderwaterfotograaf Ilse Moore oor een van die uitdagings van die beroep. Christelle van Tonder het haar gesels oor die gebruik van lig tydens fotosessies wanneer die water die lig absorbeer.