Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Skateistan is 'n skool in Johannseburg waar kinders leer om skaatsplank te ry. Die inisiatief het in Afghanistan begin en oorgespoel na Suid-Afrika. Die wêreldberoemde skaatsplankkampioen, Tony Hawk, beskryf die liefdadigheidsorganisasie as 'n plek waar kinders lewensvaardighede aanleer en hoop kan kry vir die toekoms. Christelle van Tonder het by een van die afrigters van Skateistan, Kelly Murray, gaan leer om skaatsplank te ry.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG