So blind soos 'n mol. 'n Geheue soos 'n goudvis ... Waar het die sêgoed sy oorspong? Is dit slegs 'n sêding wat die oumense destyds uitgedink het, of steek daar wel waarheid daarin? Sue Pyler het meer oor die sêgoed oor diere gaan uitvind.