Die Jonkerdiamant is op 17 Januarie 1934 gevind, 5 km van die plek af waar die Cullinandiamant gevind is. Martin Headger het by John Lincoln van die Cullinan Erfenisvereniging meer oor die Jonkerdiamant gaan uitvind.