'n Anonieme skrywer het gesê: "With great power, comes a great electricity bill!" Ons almal weet dat elektrisiteit die vermoë het om jou te skok , daarom het Ettienne Ludick ondersoek ingestel en op 'n paar interessante en skokkende feite oor elektrisiteit afgekom…