Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Duik is een van die mees populêre sportsoorte onder toeksouers by die Olimpiese Spele, met mooi lywe wat pragtige gimnastiek- en dansbewegings in die lug uitoefen en dan met grasie in di water duik. Een van Suid-Afrika se topduikers, Stefan Steenkamp, wat sy oog op die 2020 Olimpiese Spele het, het met Christelle van Tonder gesels oor die sport en wat dit alles behels.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG