Hoe belangrik is 'n medalje vir sommige atlete? Hoe ver het van hulle al gegaan om te wen... deur te kul natuurlik? Ettienne Ludick kyk na 'n paar skokkende voorvalle van kullery in sport.