Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Meeste van ons het al 'n groot verskeidenheid diëte en verslankeringskure probeer om gewig af te skud. Maar wat as jy 'n eetplan kry wat volgens jou DNS uitgewerk word? Christelle van Tonder gesels met Dalene Rottier Wilson van Consultant Dieetkundiges in Johannesburg oor DNS-eetplanne.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG